Your address will show here +12 34 56 78
Charity Shop @ The Museum
Preloved 2nd hand goods ranging from clothes, books, cutlery, crockery, toys, appliances and furniture.
We also welcome any donations of 2nd hand goods which can be delivered to us.
We are so grateful towards Phoebe Pretorius and her daughter Leandre Kllian who have started and are managing our charity shop on the grounds of the Women’s Memorial. Here you can find a huge collection of 2nd hand goods ranging from clothes, books, cutlery, crockery, toys, appliances and furniture.
Comments Box SVG iconsUsed for the like, share, comment, and reaction icons
21 hours ago
Hospice Bloemfontein Charity Shop

Kom geniet ons pragtige winkel oop Maandae tot Saterdae van 8h30 tot 16h00. As deel van ons liggiefees is ons vanaf die 16 Des tot 23 Des oop van 8h30 tot 20h00 en gronde oop tot 22h00. Kom jyk kom koop vir die doel ... See MoreSee Less

Kom kuier heerlik saam met ons op gronde van Anglo boere oorlog museum ... See MoreSee Less

Kom kuier heerlik saam met ons op gronde van Anglo boere oorlog museum

Kom kuier lekker saam met ons . Vrydag aand 5 Des. Hospice winkel oop tot 8h30 . Santa 'fe restaurant oop. Of bring jou picknick kossies. ... See MoreSee Less

Kom kuier lekker saam met ons . Vrydag aand 5 Des. Hospice winkel oop tot 8h30 . Santa fe restaurant oop. Of bring jou picknick kossies.

Comment on Facebook

Nee . Net die hospice winkel

Hoeveel is toegang

gaan daar stalletjies wees

View more comments

Kom besoek ons Vrydae aande liggies tot einde Desember liggies word afgesit 4 Jan 2026. 14 November Danie kom sing vir ons Theuns Jordaan en liefdes lietjies . Santa ' Fe maak lekker kossies, te koop. Kroeg ook oop. Bring julle eie mantjies as julle wil toegang gratis. Donasies welkom vir hospice. Kom help diere voer van 5 uur af. Liggies gaan aan as dit donker word. Kom laat ons liggies skyn. ... See MoreSee Less

Kom besoek ons Vrydae aande liggies tot einde Desember liggies word afgesit 4 Jan 2026. 14 November Danie kom sing vir ons Theuns Jordaan en liefdes lietjies . Santa  Fe maak lekker kossies, te koop. Kroeg ook oop. Bring julle eie mantjies as julle wil toegang gratis. Donasies welkom vir hospice. Kom help diere voer van 5 uur af. Liggies gaan aan as dit donker word. Kom laat ons liggies skyn.

Comment on Facebook

is julle in Desember nog Oop. Ek Wil graag n draai Kom maak. is dit by die Oorlogsmuseum?

Wonderlik

Danie Wie is die sanger wat lieDjies sing?

waars dit gelee

Maryna Van Zyl Shaun Van Zyl

Net nie danie nie asb

Pleks julle n R10 Entrance fee vra dis nie baie nie of selfs net n R5 persoon entrance fee

kan ek asb die restaurant se nr kry

Hester van der Berg kan ons gan asb

Juanette Deysel Martin Deysel Brian Botha

Kan iemand net di voledige adres gee waar di liggies gaan brand asb.

waar kyk ons liggies

Sal volgende vrydag draai maak

Waar is dit

Waar presies word dit gehou

Anet De Lange

Roelof Bredenkamp

Waar word die presies gehou kan jul my se asb

Ons sal beslis

Ek weet julle is die Charity Shop, maar waar is die werklike hospice geleë wat julle ondersteun?

Shaun van Zyl kan ons gaan?

Is dit net Vrydae aande?

By die Vtoue Monument

Wens ek was daar❤️❤️❤️

Burgert Senekal, jy wat so van liggies hou!

View more comments

Kom wees deel van ons liggie en dankbaar fees..

... See MoreSee Less

Video image

Comment on Facebook

Hi help asseblief die gesin. Hulle is in dringende nood. Wens ek kon help. Hi ek smeek regtig op my kniee vir hulp. Ek smeek iemand om my te help om vir my kinders iets te koop om te eet hulle verstaan nie en vertrou op mamma en dit breek my hart. Ons het niks ons sal enige iets waardeer al is dit net n R20 vir n brood laat hulle net weer krag kry. Ek is n enkel ouer en sou nie vra as ek anders kon ek kom nerens reg. Inbox my asseblief vir enige bewyse ek sal enige iets doen. As u kan asseblief Capitec spaar rek no 1824698079 cell 0793736872. Dankie

View more comments

Kom kyk kom koop vir die doel. Maandae tot Saterdae oop van 8h30 tot 16h00 ... See MoreSee Less

Comment on Facebook

Ons was gister daar. Heerlik koffie met lemon meringue tertjies geniet. Ook ietsie gekoop. Julle winkel is pragtig Phoebie en personeel baie vriendelik.

Waar is julle gelee.

Dit is heerlik daar by julle. ❤️❤️

As ek mag vra ek is van Stella in die NW.. Waar koop jy jou hangers aan.. Het ook so n winkel in Stella

NETJIES

Die ure is Maandag tot Saterdag 8:30 tot 16:00 en die winkel is by die Vroue Monument in Memoriam weg.

Where is the shop pls mix English not all of us know Afrikaans pls

waar is di winkel asb

By die Oorlogsmuseum gronde langs die restaurant

Waar is die shop

Is julle in die week oop?

Kan Ek work kry aseblief 0710310076 Alice

Die Winkel is in Bloemfontein by die vroue monument agterkant van die skou gronde

Die mooiste goedere

Where is it?

Koop julle 2de handse klere oor?

Adres asb.

Waar is jul gelee.. En is jul sondae oop

Mag Ek vra waar is julle Winkel

Wat is julle tye op sondae en gewone weeksdae

Location please

Is julle rolstoel vriendelik?

Waar is shop gelee

Gee vir ons die plek waar is jou winkel madam asomblief laat ons kom mme

Waar is jul gelee

View more comments

Ons nuwe baba is gebore so mooi so opgewonde ... See MoreSee Less

Comment on Facebook

Dierbaar❤️

Dit vir my die mooistr diertjie

Sy is pragtig.

So cute. Welcome little one.

Ag noenoe, net bene en ore🥰

Ek stem niks mooier ❤️❤️

Oewee, te cute. Ek is mal oor donkies. Wens ek kon een gehad het.

Te pragtig

Só mooi!

Absolutely adorable!

Pragtig 💋

Hulle is pragtig💛💚

Pragtig

Pragtig❣️

Mooi babatjie🥰

Jitte dit pragtig

Pragtig 🥰🥰🥰

Te dierbaar *die donkie is n wonderlike ding*👏👏👏👏👏

❤️❤️❤️

Mini mom 💕

Gorgeous 💖

So pragtig

Wonderlik, alle liefde vir die diertjie.

Oulik

View more comments

Kom kyk kom koop vir die doel. Oop Maandae tot Saterdae 8h30 tot 16h00 op gronde van Anglo boete en Vroue monument gronde ... See MoreSee Less

Comment on Facebook

Verkoop julle ook 2de handse boeke?

Waar presies is die winkel?

❤️

View more comments

Load more