Your address will show here +12 34 56 78
  • Text Hover
A holistic and compassionate hospice service in the Bloemfontein area
n Holistiese and deernisvolle hospice-diens in die Bloemfontein-streek
What we do
Hospice Bloemfontein provides care to meet the physical, emotional, social and spiritual needs of patients and their families facing life-limiting illness. This is done with the aim of achieving the best quality of life for the patient.

Our desire is to be involved with the patient from the moment they’re diagnosed, offering love, comfort and emotional support to them and their family.

Are we open?

Office Hours: Weekdays 8:00 – 17:00. We are closed on weekends and public holidays.

Contact

051 4318183 hanneke@hospicebfn.co.za General Enquiries: info@hospicebfn.co.za

  • Text Hover
Who is eligible for care?
Any person, and their family, who’s faced with a life-limiting illness, is welcome. No one is turned away, regardless of their age, race, religion or financial circumstances.
Illnesses include, but aren’t limited to: 
  • Cancer
  • Progressive neurological disorders
  • Chronic Obstructive Pulmonary Disease
  • End-stage cardiac, renal, respiratory or hepatic disorders
  • Motor neurone disease (MDR)
Comments Box SVG iconsUsed for the like, share, comment, and reaction icons
12 hours ago
Hospice Bloemfontein

They may have new blue uniforms, but nothing blue about their enthusiasm and energy! Our carers demonstrated their new uniforms in a colour they chose, and enjoyed showing off with it!
We not only love the new colour, but love how the brightness fits their dynamic and compassionate personalities - a perfect match! 🙌
... See MoreSee Less

Comment on Facebook

Pragtig!

'n Baie goeie besluit. Blou beteken wysheid, kalmte, lojaliteit. Dit is wat julle span elke dag toepas. Julle lyk pragtig.

We are so fortunate to welcome another professional nurse with qualifications and extensive experience in palliative care: Valerie Brussel. Welcome Valerie, we are so happy about you!🙌🤗

En op dieselfde dag het ons ook ons liewe matrone Linette Pelzer verwelkom: omdat sy 85 geword het, het ons haar na ons IDT (interdisciplinary team) vergadering genooi - sodat sy ook so haar wysheid en ervaring met ons kon deel. 🙏

#CompassionInAction #APCC #palliativecare

#CompassionInAction #APCC  #palliativecareImage attachment

Comment on Facebook

Baie geluk,vriendin,baie sterkte,geniet dit

Mense vra ons gereeld hoe hulle ons kan ondersteun en help, en ons is so dankbaar oor die goedgesindheid en hulp wat ons ervaar in die gemeenskap. Ons kan nie genoeg dankie sê aan almal wat gee nie - niks is vir ons te klein of te min nie! Ons ervaar elke blyk van ondersteuning as motivering en 'n bevestiging dat ons moet aanhou met ons werk van versorging. Ons sou nie hierdie werk kon doen sonder soveel hande wat ons help en sterk maak nie.

En lekker is dit as 'n groep soos die Xtreme Bikers uit hul pad gaan en iets groots reël om ons te help! Dankie aan hierdie groep van passievolle mense en hulle 'extreme' drome- ons droom saam met julle!

En as enigeen lus is vir saam kuier en lag, en na interessante stories luister - en bóónop daardeur Hospice Bloemfontein ondersteun - hier is julle kans!🤗🙏🙌

---------------------------------------------------------------------------------
Beste vriende,

“Om te lag is om te lewe”.

Die Xtreme Bikers bied ‘n fondsinsamelingsprojek aan ten behoewe van Hospice Bloemfontein. Die tema van “Xtreme Dreams 4.0” is “HOFSTORIES”.

Stanley Reinders en Willem Edeling , beide Advokate met jare ondervinding, het n skatkis van ware verhale wat in en om die hof afgespeel het en beloof om die lagspiere te prikkel !!

Kom vat hande deur n tafel te koop en vriende en/of kliente te nooi. Kom smul aan ‘n lekker Spitbraai-ete ( Lam en Hoender) met groente. Vir die keel is daar n kontantkroeg.

Om te bespreek, kliek op die skakel hiernaas : forms.gle/ExM4PfGkWuZJw1vT6

Byvoorbaat baie dankie vir jou/jul ondersteuning van hierdie verdienstelike poging !!

Groete
... See MoreSee Less

Mense vra ons gereeld hoe hulle ons kan ondersteun en help, en ons is so dankbaar oor die goedgesindheid en hulp wat ons ervaar in die gemeenskap.  Ons kan nie genoeg dankie sê aan almal wat gee nie - niks is vir ons te klein of te min nie!   Ons ervaar elke blyk van ondersteuning as motivering en n bevestiging dat ons moet aanhou met ons werk van versorging.  Ons sou nie hierdie werk kon doen sonder soveel hande wat ons help en sterk maak nie.  

En lekker is dit as n groep soos die Xtreme Bikers uit hul pad gaan en iets groots reël om ons te help! Dankie aan hierdie groep van passievolle mense en hulle extreme drome- ons droom saam met julle!

En as enigeen lus is vir saam kuier en lag, en na interessante stories luister - en bóónop daardeur Hospice Bloemfontein ondersteun - hier is julle kans!🤗🙏🙌

---------------------------------------------------------------------------------
Beste vriende,

“Om te lag is om te lewe”. 
 
Die Xtreme Bikers  bied ‘n fondsinsamelingsprojek aan ten behoewe van Hospice Bloemfontein.  Die tema van  “Xtreme Dreams 4.0” is  “HOFSTORIES”.
 
Stanley Reinders en Willem Edeling , beide Advokate met jare ondervinding, het n skatkis van ware verhale wat in en om die hof afgespeel het en beloof om die lagspiere te prikkel !!
 
Kom vat hande deur n tafel te koop en vriende en/of kliente te nooi. Kom smul aan ‘n lekker Spitbraai-ete ( Lam en Hoender) met groente. Vir die keel is daar n kontantkroeg.
 
Om te bespreek, kliek op die skakel hiernaas : https://forms.gle/ExM4PfGkWuZJw1vT6 
 
Byvoorbaat baie dankie vir jou/jul ondersteuning van hierdie verdienstelike poging !!
 
Groete
Load more